G2 Industries cc celebrates a significant milestone: The 15 000  tackle box rolled off the production line and was delivered to Mr Jacques Kruger, and this is what he had to say:


Jaques2Ek is `n sosiale hengelaar wat gebruik maak van   G2 Industries se twee-laai kiaatkas, wat plek het vir al die toerusting wat jy as hengelaar mag benodig. Dit word hoofsaaklik vervaardig vir liga hengelaars weens die goeie kwaliteit materiale wat gebruik word en 14 jaar se ondervinding om die beste produk moontlik aan alle hengelaars te bemark. Die afwerking is absoluut puik en jy kry `n fabriekswaarborg vir gemoedsrus. Verder is die kas baie duursaam en behoort lank te hou met die spesiale vernis wat hitte en water weerstaan. Dit is die beste waarde vir geld vir enige hengelaar.

Baie geluk!

Julle pluk die vrugte van julle harde werk en puik kliente diens. Mag die volgende 15 000 spoedig kom!

Groete, Steyn

August 25, 2010

Awesome!!! AWESOME Guys there is no better box on the market, not to talk about the price…….. This is something you and your team can be very proud of.

Henry

August 26, 2010

 

Absolutely fantastic, if anybody could, it would be you. This is the sure sign of a market leader. Well done keep it up.

Hendriette

August,2010

 

Die beste Tackle boks en staanders word deur Graham se span by G2 Industries gemaak. Hierdie kaste se hout word behandel en sal nie skeef trek nie. Ek het 2 van hulle kaste wat gereeld gebruik word. My viskas is die groot Pro viskas met meer as genoeg plek.

Gert Venter

September 5, 2010

Graag wil ek jou en jou span geluk wens met jul 15 000 ste kas wat vervaardig het nie te lank gelede nie.  Dan ek wil ook vir jou en jou span GELUK en WEL GEDAAN MET DIE GEHALTE  VAN KASTE wat jul aan die gewone man op straat verkoop. Ek was al in menigte winkles en plekke waar die tipe kaste verkoop word en het lank laas iets gesien wat met soveel passie en styl  aanmekaar gesit is. Ek kan sien dat daar nog mense is wat TROTS is met dit wat hul doen en dit ook nog geniet ook daarby.

Ek sal daar waar ek gaan Jou en Jou Span net aanbeveel.

Baie Dankie vir die trio hengelkas wat jul aan my veskaf dit is die BESTE.

Blessings

Werner Pretorius

September 10, 2010