Testimonials

 

See what our clientele have to say about our products

 

Ek het vroeer die maand my enkel laai kiaat visboks gekoop. Die een met die dieper laai. Wat n wonderlike ervaaring. Ek het in al my jare van hengel nog nooit tevoore so hulvaardige diens en kennis gekry nie.

By dit gese is die produk nog beter as wat dit hiergewys is.

Ek het my boks op die 6 July `10 bestel en die betaling in hulle bank gemaak. Op die 9 July `10 het ek n pos kode vanaf hulle gekry en ek het my boks op die 14 July `10 by die poskantoor gaan afhaal, oordentlik verpak en beskerm.

Vir al my mede hengelaars kan ek net se dat julle met n geruste hart met hierdie mense kan deel al is jy ver soos ek wat in Oos London is. Baie dankie Graham vir jou en jou span mense vir n uitstekende produk, julle sal beslis weer van my hoor.

Gerhard van Loggerenberg

July 20, 2010 at 8:49 am

 

Baie geluk!

Julle pluk die vrugte van julle harde werk en puik kliente diens. Mag die volgende 15 000 spoedig kom!

Groete, Steyn

August 25, 2010